Tlapeng Tabane

Tlapeng Tabane het sy LLB-graad gedurende 2016 aan die Noordwes-Universiteit behaal. Sy LLB-skripsie handel oor die regulering van rou melk in Suid-Afrika en Australië.

The South African legal framework applicable to the production and sale of raw milk intended for direct consumption purposes

Anél Gildenhuys, Tlapeng Tabane Academic research 2018-04-05

"There is a growing trend worldwide among consumers to prefer 'natural products' like raw milk due to their alleged health benefits. It is argued that the heat applied to milk during the treatment process destroys its nutritional quality and health benefits."

Die Suid-Afrikaanse regsraamwerk rakende die produksie en verkoop van rou melk wat vir direkteverbruiksdoeleindes bestem is

Anél Gildenhuys, Tlapeng Tabane LitNet Akademies (Regte) 2018-04-05

"Die heersende tendens onder verbruikers om 'natuurlike produkte' te kies gaan gepaard met ’n groeiende voorkeur vir die verbruik van rou melk, aangesien rou melk verskeie beweerde gesondheidsvoordele inhou. Rou melk verwys in die algemeen na melk wat nie pasteurisasie, sterilisasie of ultrahoëtemperatuurbehandeling ondergaan het nie."

Top