Tina Cloete


Grensoorlogstorie: My klein pop

Tina Cloete 2013-05-20 "Toe kom hy terug. My klein pop, wat ’n seun geword het, toe ’n onskuldige jong man met drome om te gaan studeer, en teruggekom het ’n stil, afgetrokke man met seer en ontnugtering in sy pragtige blou oë."

Liewerste Johannes

Tina Cloete 2012-11-19 Dis 10 jaar wat jy weg is en ek is soms nog bietjie kwaad vir jou.  Miskien het jy my vergeet, maar ek onthou jóú.
Top