Tienke du Toit
Tienke is absoluut mal oor enige vorm van kuns! Dans en digkuns is haar terapie, en haar manier om emosie uit te druk wat sy nie andersins beter kon doen nie.
Weet van beter
Tienke du Toit
Skryfkompetisies
2014-01-26
Tienke du Toit se inskrywing vir die 2014 Talent 360-poësiekompetisie.