Tiaan Kirsten

Dr Tiaan Kirsten is ’n opvoedkundige sielkundige wat voorheen werksaam was as senior lektor in die Fakulteit Opvoedingswetenskappe op die Potchefstroomkampus van Noordwes-Universiteit. Hy praktiseer tans as prokureur in Potchefstroom.

High school teachers’ experience of psychological violence in the Free State

Nehemiah Phooko, Helen Meyer, Erika Fourie, Tiaan Kirsten Academic research 2017-07-26

"Despite the high incidence of psychological violence among teachers, the teachers are often reluctant to report psychological violence because, among other things, they fear possible intimidation and harassment at the hands of the perpetrators."

Hoërskool-onderwysers in die Vrystaat se ervaring van psigologiese geweld

Nehemiah Phooko, Helen Meyer, Erika Fourie, Tiaan Kirsten LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2017-07-26

"In die lig van Suid-Afrika se behoefte aan onderwysers kan die land en die onderwyssektor nouliks ’n verlies aan onderwysers as gevolg van psigologiese geweld bekostig."

Top