Jeugresensie: Lotta se lewe – my skilpad kruip uit sy dop deur Alice Pantermüller
2015-10-28Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe. 'n Laerskoolleerder resenseer die vyfde kinderboek in die Lotta-reeks.
Dit is die een katastrofe ná die ander in Lotta se lawwe lewe. 'n Laerskoolleerder resenseer die vyfde kinderboek in die Lotta-reeks.