Suzanne Strauss

Suzanne Strauss behaal die volgende grade aan die Universiteit van die Vrystaat: in 2006 BMus, in 2007 BMus Hons en in 2011 MMus. Sy gee tans onderrig in vakmusiek (musiekgeletterdheid, algemene musiekkennis, klavier en sang) by Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, en is ’n nagraadse student aan die Odeion Skool vir Musiek, Universiteit van die Vrystaat.

“Ek kan eintlik net hartseer musiek skryf …” – Die selektiewe kanonisering van Arnold van Wyk (1916–1983) se werke

Suzanne Strauss 2013-07-17 "Elegiese konnotasies word aan talle van Arnold van Wyk se werke geheg, veral aan dié werke waarvan die titels beelde van eensaamheid of weemoed oproep. Hierdie elegiese beeld van Van Wyk het gaandeweg die karakter van ’n mite aangeneem."
Top