Suzanne de Villiers-Human

Suzanne De Villiers-Human het ’n meesterskwalifikasie aan die  Courtauld Institute of Art, Universiteit van Londen verwerf, vir een jaar doktorale navorsing aan die Philipps-Universität in Marburg, Duitsland gedoen, en in 1999 ’n PhD van die Universiteit van die Vrystaat (UV) verwerf. Haar huidige navorsingsbelangstellings is die vertaalbaarheid van kulture, filosofieë en teorieë van die beeld, en ideologiekritiek. Sy het nasionaal en internasionaal op hierdie gebiede gepubliseer en het drie spesiale uitgawes van Suid-Afrikaanse akademiese tydskrifte geredigeer en medegeredigeer. Sy is medeprofessor in en hoof van die Departement Kunsgeskiedenis en Beeldstudie aan die Universiteit van die Vrystaat.

Exploratory, fictitious worlds: the unlocking of the Willem Boshoff Archive

Josef van Wyk, Suzanne de Villiers-Human, Dirk van den Berg Academic research 2017-05-12

"Willem Boshoff’s archive is a unique example of experimental and conceptual archiving and imaginative, digital curating which involves a disciplined, thorough, systematic approach, but which is at the same time alternative, creative, open, playful, informative, performative, artistic and sensory."

Verkennende verbeeldingswêrelde: die ontsluiting van die Willem Boshoff Argief

Josef van Wyk, Suzanne de Villiers-Human, Dirk van den Berg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2017-05-12

"Willem Boshoff se argief is ’n unieke voorbeeld van eksperimentele en konseptuele argivering én verbeeldingryke digitale kurering wat, hoewel uiters sistematies van opset, ook alternatief, kreatief, oop, speels, informatief, performatief, kunstig en sensories is."

Top