Suzanne Bester

Suzanne Bester is ’n promotor vir die kliniese opleiding van Meesters- en Honeursgraad studente in die Departement Opvoedkundige Sielkunde van die Universiteit van Pretoria.

LitNet Akademies: ’n Evaluering van Jannie Pretorius se positiewe profiel van Emme-Lancia Veronique Faro

Suzanne Bester 2012-04-02 Suzanne Bester lewer kommentaar op die artikel "’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje." in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Jannie Pretorius.
Top