Sunet Eybers

Sunet Eybers is ’n medeprofessor verbonde aan die Departement Inligtingstelsels by die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA). Sunet het ’n PhD in Inligtingstelsels by UNISA verwerf. Sy is tans die president van die Suider-Afrikaanse Hoofstuk van die Assosiasie vir Inligtingstelsels (AISSAC) asook die visepresident van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rekenaarwetenskaplikes en Inligtingstegnoloë (SAICSIT). Haar huidige navorsingsareas fokus op hoër onderwys, asook bestuursaspekte van toegepaste datawetenskap. Sy het meer as 40 artikels in erkende adademiese publikasies gepubliseer en is tans ’n C3-NRF-gegradeerde navorser.

The Africanisation of undergraduate courses in Human-Computer Interaction (HCI) and Business Analysis (BA): A quantitative study of students’ experience

Jan Kroeze, Corné van Staden, Sunet Eybers Academic research 2024-10-07

"It has been widely acknowledged that science has traditionally been monopolised by Western paradigms. Various fields in the social sciences have realised that research is necessary to create sensitivity to the need for decolonisation in these fields."

Die afrikanisering van voorgraadse kursusse in Mens-rekenaar-interaksie (MRI) en Besigheidsontleding (BO): ’n Kwantitatiewe studie oor studente se ervaring

Jan Kroeze, Corné van Staden, Sunet Eybers LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2024-10-07

"Daar word wyd erken dat die wetenskap tradisioneel deur Westerse paradigmas gemonopoliseer is. Verskeie velde in die sosiale wetenskappe besef dat navorsing nodig is om ’n bewustheid van die behoefte aan dekolonisasie in hierdie velde te kweek."

Top