Suné Erasmus

Suné Erasmus het haar MEd in Opvoedkunde met lof aan die Noordwes-Universiteit (NWU) behaal. Haar navorsing het gefokus op holistiese ondersteuning aan studente-onderwysers gedurende werkgeïntegreerde leer. Die voorgestelde ondersteuningstruktuur wat uit haar skripsie voortgevloei het, is daarna op institusionele vlak geïmplementeer. Haar navorsing is gesetel in die COMBER (Community-based Education Research) Navorsingsentiteit. Suné is ook betrokke by die NWU se gemeenskapsdiensprojekte, wat fokus op die gebruik van LEGO® Six Bricks® as onderrighulpmiddel.

A future creating workshop as an online data generation strategy in an action research approach

Suné Erasmus, Carolina Botha, Elma Marais Academic research 2025-05-09

"Academic researchers tend to be creatures of habit, often relying on tried and tested methods to approach and conduct research studies. However, like many sectors globally, academia was not untouched by the COVID-19 pandemic."

Die skep-jou-toekoms-werkswinkel as ’n aanlyn datagenereringstrategie in ’n aksienavorsingsbenadering

Suné Erasmus, Carolina Botha, Elma Marais LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-05-09

"Navorsers word toenemend gemotiveer om te eksperimenteer en innoverend te wees in hul strategieë en navorsingspraktyke. Deur verskillende digitale platforms te gebruik, word die potensiaal ondersoek om meer aktiewe betrokkenheid met deelnemers in uiteenlopende geografiese gebiede te fasiliteer."

Top