Sufran Smith

Sufran Smith behaal in 2001 haar BA (Maatskaplike Werk)-kwalifikasie aan die destydse PU vir CHO. Vanaf 2001 tot en met 2012 was sy verbonde aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens, waar sy hoofsaaklik kinders wat vermoedelik die slagoffers van seksuele misbruik was, geassesseer en deskundige getuienis in die hof afgelê het. Dit is ook hierdie agtergrond wat haar aangemoedig het om haar MSW (Forensiese Praktyk) gedurende 2008 te voltooi, wat sy cum laude aan die PU vir CHO slaag.

Vanaf 2012 tot tans is sy verbonde aan die Noordwes-Universiteit waar sy Maatskaplike Werk doseer. In 2014 behaal sy haar PhD in Maatskaplike Werk aan die NWU. Sy is ook die nagraadse koördineerder vir die MSW (Forensiese Praktyk)-kwalifikasie en ’n deskundige op die gebied van forensiese maatskaplike werk.  

Social markers of high-conflict divorces involving children

Carien Zeeman, Sufran Smith Academic research 2023-11-19

"It is not uncommon for couples to encounter negative outcomes and emotions during the divorce process. However, when children are part of the equation, it becomes crucial to identify divorce scenarios that could escalate into high-conflict situations."

Sosiale merkers van hoëkonflikegskeidings waarby kinders betrokke is

Carien Zeeman, Sufran Smith LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-11-19

"Professionele persone vind dat dit algemeen vir egpare is om destruktiewe gedrag en negatiewe gevoelens gedurende egskeiding te ervaar. Wanneer daar egter kinders betrokke is, is dit noodsaaklik om gevalle van moontlike hoëkonflikegskeidings te identifiseer."

Top