Sue

Driedimensionele onvrugbaarheid

Sue SêNet-briewe 2015-05-20 Hoe is dit dus moontlik vir my siel om my gees te verorber? Soos my siel die bogrond van my lewe bewerk, staan my gees op wag … wagtend vir daardie oomblik van twyfel, wagtend vir daardie oomblik van verwagting, daardie oomblik van die besef van die onvrugbaarheid, daardie oomblik van moedeloosheid omdat ondanks alles, […]
Top