Stephan Terblanche

Stephan Terblanche is ’n professor in die Departement Straf- en Prosesreg aan die Universiteit van Suid-Afrika.

Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak, wat om te verwag

Stephan Terblanche Seminare en essays 2017-03-14

"Haatspraak sluit sonder twyfel ook die gebruik van enige sosiale media, soos Facebook of Twitter, in. Die kommunikasie moet egter ’n bepaalde karakter toon: óf dit moet haat teenoor die slagoffer aanwakker, óf dit moet afdreigend, afbrekend of beledigend teenoor die slagoffer wees."

Top