Stefan Viljoen is 16 jaar oud. So tussen skoolwerk en sport is dit vir hom lekker om stil te raak en woorde op papier te sit.
"Woorde wat rym/ dieselfde ou rym/ 'n digter sonder hart"
"wys my die weg van ware liefde/ lei my tot jou hart"
"'n lewe te lank geleef/ 'n hart te lank vergeef"
"Hoor jy hoe huil die wind/ [...] miskien is sy hart ook gebreek vandag"
"lewe, nutteloos soos 'n derde wiel/ 'n hart sonder emosies"