Stefan Jordaan

My naam is Stefan Jordaan. Ek is in gr. 10 by die Hoërskool D.F. Malan. My vakke is ekonomie, rekeningkunde en fisiese wetenskappe. Ek neem ook geskiedenis as ’n ekstra vak. Ek bestee meeste van my tyd op die najaag van kennis. Geskiedenis is my gunsteling-vak, aangesien ek nog altyd die mens se gedrag baie interessant gevind het. Vir my is skryfwerk ’n manier om jou emosies uit te beeld; ’n wyse waarop die moraliteit (of immoraliteit) van die mensdom bespreek en geëvalueer kan word. Die pen is magtiger as die swaard.

WF 2015: Die kanker van die heelal

Stefan Jordaan Kuberklas Kreatief 2015-05-19

Oorlog verorber alles wat in sy pad staan. Dit is die kanker van die heelal, die swaard van Damokles.

Top