Stefan Hayward

Ek kom oorspronklik van George in die suidelike Kaap af. Na matriek het ek by Stellenbosch-universiteit BSc (Menslike wetenskappe) kom studeer. Na ek graad gevang het, het ek my honneurs-, meesters- en PhD-grade in biochemie by Stellenbosch gedoen. My nagraadse navorsing was alles gebaseer op proteïenbiochemie met spesifieke toepassing op die voedselbedryf. Ek werk vir Innovative Research Solutions, terwyl ek ook terselfdertyd ‘n nadoktorale navorser by Stellenbosch-universiteit se Voedselwetenskap-departement is. Ek help onder meer met opleiding van voorgraadse en nagraadse studente.

Navorsers gebruik ou broodkrummels om handreiniger te maak

Marli van Eeden, Stefan Hayward Onderhoude 2020-05-13

"Tot 30% van die wêreld se kos word vermors. As ons gebruike kan vind vir hierdie 'afval', sal dit baie probleme kan verlig."

Top