Sonette du Preez

My doel is om beroepshigiënenavorsing te doen wat uiteindelik tot die bevordering van werkergesondheid sal lei deur die identifisering, evaluering en beheer van gevare in die werksplek.

Einstein-kompetisie: Sonette du Preez

Sonette du Preez Einstein-kompetisie 2016-06-07

Sonette se doel is om beroepshigiënenavorsing te doen wat uiteindelik tot die bevordering van werkergesondheid sal lei.

Top