Soené Botha-Zietsman

Soené Botha-Zietsman is ’n opvoeder, navorser en studieleier in Rekenaargeïntegreerde Onderwys met ’n besondere belangstelling in kodering en robotika, opvoedkundige tegnologie en innoverende leerpraktyke. Haar navorsing fokus op die ontwikkeling van kreatiewe en betekenisvolle leerervarings wat probleemoplossing, samewerking en 21ste-eeuse vaardighede by leerders bevorder.  

Innovative curriculum design for sustainable development: Whole Brain®-based Coding and Robotics curriculum

Soené Botha-Zietsman Academic research 2026-05-20

"The study contributes to the field of technology and curriculum studies by providing an empirically grounded example of how cognitive diversity frameworks and sustainability agendas can be integrated into primary school Coding and Robotics education."

Innoverende kurrikulumontwerp vir volhoubare ontwikkeling: Heelbrein®-gebaseerde Kodering en robotika-kurrikulum

Soené Botha-Zietsman LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2026-05-20

"Die studie dra by tot die navorsingsveld oor tegnologie-onderwys deur aan te toon dat ’n holistiese HBDI®-benadering nie slegs bydra om tegniese vaardighede te ontwikkel nie, maar leerders ook kan toerus om as kritiese, kreatiewe en verantwoordelike deelnemers in ’n tegnologies-gedrewe samelewing op te tree."

Top