Shéri Brynard

Shéri is die enigste persoon met Downsindroom in die wêreld wat ’n tersiêre diploma het. Sy is ’n ambassadeur vir alle Downsindroommense en het al by meer as 400 konferensies en ander geleenthede opgetree. Sy werk ook voltyds as ’n assistent by Lettie Fouché-skool vir kinders met gestremdhede.

Onderhoud met Shéri Brynard oor haar boek Shéri, nes ek is

Shéri Brynard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-10-18

"Selfs mense wat sogenaamd normaal is, is almal anders. My ma sê altyd ons pas nie almal in dieselfde boksie nie en dis oukei."

Top