Shaun Frazao

Shaun is besig met sy meestersgraad in politieke kommunikasie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy navorsing fokus op sosiale-media-aktivisme. Hy het al toesprake gelewer oor verskeie onderwerpe in politieke kommunikasie en sosiale media by konferensies soos SACOMM en iABC.

Einstein-kompetisie: Shaun Frazao

Shaun Frazao Einstein-kompetisie 2016-05-12

Shaun is besig met sy meestersgraad in politieke kommunikasie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy navorsing fokus op sosiale-media-aktivisme. 

Top