Schalk Joubert

Schalk Joubert is ’n baskitaarspeler en musiekvervaardiger.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: ’n onderhoud met Schalk Joubert

Jannike Bergh, Schalk Joubert Toyota Stellenbosch Woordfees 2024-09-30

"Die Kaap het ’n baie definitiewe en sterk jazzgeskiedenis, en ek is bly om te sien dat dit aanklank vind by ’n jonger geslag. Ons kan trots wees daarop en moet dit soveel as moontlik ondersteun." 

Top