Saretha van der Poll

Saretha is 18 jaar oud en geniet enige vorm van kuns. Sy het haar eerste bydrae vir LitNet, “Matrieknostalgie”, vir ’n vraestel in Afrikaans eerste addisionele taal geskryf. Sy het in 2019 by Abbotts College Pretoria East gematrikuleer met ’n onderskeiding in Afrikaans.

Matrieknostalgie

Saretha van der Poll Fiksie 2020-03-09

"Dit is die smaak van swart koffie, laat in die aand wanneer ek ’n taak moet klaarmaak, die reuk van waterverf op koerantpapier."

Top