Russel Botman2007-06-29Toe ek onlangs saam met my gesin die Apartheidsmuseum in Johannesburg besoek het, het dit my opgeval dié museum se hardste kreet is die onreg wat in die naam van Afrikaans gepleeg is: die wetgewing, die skellende plakkate teen Afrikaans, die ...