Rushaad White

Rushaad White is ’n Suid-Afrikaanse onderwyser. Hy het ’n MA-graad in opvoedkunde voltooi. Hy is tans besig met ’n PhD in opvoedkunde aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie, waar sy navorsing fokus op die gebruik van inligting- en kommunikasietegnologieë om onderrig en leer te ondersteun. Sy akademiese belangstellings sluit in gemengde leer, Moodle-raamwerke en die rol van digitale hulpmiddels in die bevordering van Engels.

The use of information and communication technology (ICT) to enhance reading instruction in English: a case study

Rushaad White, Hanlie Dippenaar, André Steenkamp Academic research 2025-11-10

"We recognise that the integration of ICT into classrooms is not merely the introduction of new technology, but a complex process involving the alignment of pedagogical strategies with curriculum expectations and technological advancement."

Die gebruik van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT) om taalonderrig in Engels te verbeter: ’n gevallestudie

Rushaad White, Hanlie Dippenaar, André Steenkamp LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2025-11-10

"Ons evalueer die impak van IKT op onderwyserpedagogiek en taalonderrig binne voorgeskrewe raamwerke, insluitend die TPEIK-raamwerk en VVVH-model. Die ondersoek is tersaaklik, aangesien dit die belyning tussen tegnologie, pedagogiek en kurrikulumvereistes in ’n postpandemiese konteks ondersoek."

Top