Rudi van Rensburg

Rudi van Rensburg is ’n kitaarspeler en doktorale kandidaat in Filosofie by die Universiteit van die Vrystaat.

"Die aarde hou my vas" – Dolf van Niekerk by FilosofieKafee

Rudi van Rensburg Boeke en skrywers 2022-08-19

Dolf van Niekerk (93) het onlangs in Pretoria met die filosoof Johann Rossouw gesels oor temas wat deurgaans in sy lewenswerk voorkom: grond, sterflikheid en die mistiek. Rudi van Rensburg lewer verslag oor dié FilosofieKafee-gesprek.

Top