Rudi Dennis

Rudi Dennis is ’n tromspeler, kitaarspeler en sanger vir die Suid-Afrikaanse rock groep Akkedis.

Die Reünie in die Kelder: Valiant Swart en die Akkedis Band: ’n onderhoud met Rudi Dennis

Jannike Bergh, Rudi Dennis Musiek 2025-05-07

"Ons het saam getoer in 1998. Vier ouens, twee bands. Valiant was op dromme vir Akkedis en ek op acoustic. Dan switch ek en Valiant en word dit die Valiant Swart Band!" Hierdie Saterdag, 10 Mei, herenig Akkedis met Valiant Swart by die Lourensford Kelder in Somerset-Wes. Rudi Dennis, trom- en kitaarspeler, vertel meer oor dié geleentheid.

Top