Ruda Landman
Ruda Landman, bekend vir haar 19 jaar by Carte Blanche, werk deesdae vryskut in televisie en as spreker/seremoniemeester. Sy is 'n direkteur van Media 24.
Die gewildste Afrikaanse gedigte – in luistervorm
Ruda Landman
2013-06-04
"Wat ’n vreugde! Ek het die CD’s op ’n lang pad in die kar geluister, en wat ’n absolute plesier was dit nie." Ruda Landman skryf haar indrukke van Die gewildste Afrikaanse gedigte.