Ruby Rast

Hap-Hap so aan 50.. die lyf... die kop en gees is veel jonger!! Ek is geskei met minder as 'n handvol kinders en net een neet :)

Hier gaat ons ...

Ruby Rast 2012-05-15 Hierdie is my eerste poging en toetrede tot die briewe. Ek lees al ’n rukkie aan ’n paar van julle se goettertjie en tas nog bietjie in die donker. Nooit gedink ek sal dit self waag nie maar nou ja, dis te danke aan Matilda.
Top