Ronnie Donaldson

Ronnie Donaldson is eienaar van D-Street Gallery in Stellenbosch. Hy is ook medeprofessor by Departement Geografie en Omgewingstudies (Universiteit Stellenbosch).

Onderhoud: Art-(de)code-(re)phrase | Kuns-(de)kodeer-(her)fraseer

Ronnie Donaldson, Naomi Meyer 2015-01-28 Ronnie Donaldson, eienaar van D-Street Gallery, vertel van 'n kuns-, wyn- en musiekgeleentheid op 30 Januarie 2015.
Top