Entertainment or resistance? An investigation into the socio-cultural role and socio-political engagement reflected in the lyrics and accompanying visual material of "Dis ’n land" (1987), and later re-creations thereof
2023-10-03"In 2011 this song was independently reworked by Snotkop and Van Coke Kartel. These versions reflected the new South African reality – but in totally different ways."
Vermaak of verset? ’n Ondersoek na die sosiokulturele rol en sosiopolitieke betrokkenheid wat weerspieël word in die oorspronklike liriekweergawe en die gepaardgaande beeldmateriaal van "Dis ’n land" (1987), asook in latere herskeppings daarvan
2023-10-03"Jare ná die einde van apartheid is dié lied deur jong kunstenaars aangepas en gebruik om die nuwe Suid-Afrikaanse werklikheid uit te beeld."
Literêre pryse in Afrikaans: ’n geskiedenis besaai met distels en dorings
2022-05-17"In ons land, waar boekverkope dikwels beperk is (veral as dit by digbundels en dramatekste kom), verskaf literêre pryse in baie gevalle ’n groter finansiële beloning as die tantième wat skrywers uit verkope kry." – Marni Bonthuys en Ronel Foster gesels met Melt Myburgh oor die omstrede geskiedenis van literêre pryse in Afrikaans.
Literary prizes: A brief overview and discussion of literary prizes with examples from the Afrikaans literary field
2022-04-20"In this article we try to unpack the process and role of awards by exploring the phenomenon as not merely a mechanism to identify “the best literature”. We also aim to illustrate the importance of prizes when it comes to the understanding of the functioning of the literary field and literary gatekeeping today."
Literêre pryse: ’n Oorsigtelike bespreking met voorbeelde uit die Afrikaanse literêre veld
2022-04-20"Tradisionele literêre institusies se posisie is aan die verander in ’n era waarin kanonisering, wat nog altyd ’n dinamiese proses was, al vinniger plaasvind. Literêre toekennings weerspieël verder die sosiale, politieke en ekonomiese faktore wat binne hierdie bepaalde tydsgees ’n rol in die samelewing speel."
Krap uit die see deur Fourie Botha: ’n resensie
2017-12-11"Hy oorspeel nie sy hand met die simbole en intertekste nie en laat genoeg aan die verbeelding van die leser oor. Ten slotte is dit ’n bundel met die harde karapaks van ’n krap wat die intieme binneste beskerm en telkens weer hernuwe kan word."
Deur die loergat: ’n Ondersoek na die voyeuristiese elemente in Johann de Lange se "Olympia"
2011-04-20"Die term voyeurisme word gewoonlik tot die gebied van die sielkunde gereken, waar dit gebruik word om ’n seksuele abnormaliteit of afwyking te beskryf. Hierdie siening stigmatiseer egter die verskynsel van voyeurisme as ’n perverse handeling."

