Roland de Vries

Roland de Vries is 'n afgetrede generaal-majoor en voormalige adjunkhoof van die Suid-Afrikaanse Leër.

"Krag lê in mobiliteit" – Roland de Vries gesels oor Eye of the Firestorm

Roland de Vries, Naomi Meyer 2013-05-22 "Ja, daar is vele mense wat wroeg oor die saak. Baie min mense weet of verstaan tot vandag toe dat ons op die vooraand van ’n volskaalse burgeroorlog gestaan het."
Top