Rika Preiser is ‘n doktorale student en navorsingsassistent by die Sentrum vir Studie in Kompleksiteit, Universiteit Stellenbosch.
Die Sentrum vir die Studie van Kompleksiteit, wat onder direksie van Jan-Hendrik Hofmeyr staan, is betrokke by navorsing en opleiding asook dienslewering aan akademici en die publiek. Dit streef na die integreer van ’n wye verskeidenheid dissiplines op ’n teoretiese vlak, en onderrig rondom temas oor dissiplinêre grense heen. Die Sentrum verskaf ook studieleiding aan nagraadse studente.
E-pos: rika@sun.ac.za