Vrouedag-skryfkompetisie: Die vootreflike vrou va Spreke 31
2019-08-13LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Riëtte Salzmann:
"Late loep browse sy oppie intenet en koep ’n plasie:
vannie winste koep sy ’n winged –
Ja, sy's ’n shap vrou"
LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Riëtte Salzmann:
"Late loep browse sy oppie intenet en koep ’n plasie:
vannie winste koep sy ’n winged –
Ja, sy's ’n shap vrou"