Riana Wiechers oor David Kramer
2011-11-23 Dis baie moeilik om te kies. “Botteltjie Blou” het elke keer wat ek dit hoor, ’n geweldige uitwerking op my. Ek is ook mal oor “Matchbox Full of Diamonds” – en elke liewe liedjie op die Karoo Kitaar Blues-album. As ek net een David Kramer-gunsteling ...
Redelik oop vir interpretasie
2006-07-03“Daar’s nog steeds mense wat voel ons as band maak die reëls, en die kinders wat na ons luister volg dit na. Maar die laaities voel 'n fok vir wat ons sê, man. Hulle almal het lankal hulle eie minds opgemaak.”

