Rèné Eloff

Rèné Eloff is die besturende redakteur van die geesteswetenskappejoernaal Acta Academica: critical views on society, culture and politics.

Die einde van die Amerikaanse republiek?

Rèné Eloff Menings 2025-02-13

"Die verhaal van die Amerikaanse revolusie het vir Arendt paradigmaties geword van hoe politieke gesag 'geskep' kon word binne ’n tydvak waarin tradisionele vorme van gesag soos tradisie en religie hulle houvas op mense begin verloor het."

Die geselsrobot en die metafisika van teenwoordigheid

Rèné Eloff Seminare en essays 2023-02-07

"Die Suid-Afrikaanse filosoof Paul Cilliers het reeds in sy boek Complexity and Postmodernism (1998) op oortuigende wyse ’n verband getref  tussen die werking van neurale netwerke en Saussure se konsep van taal as ’n sisteem van verskille."

Complexity and the desire of philosophy

Rèné Eloff Academic research 2016-06-03

"In this article I critically consider the significance of complexity theory for philosophy in light of Alain Badiou’s argument that philosophy is sustained by the four-dimensional desire for revolt, logic, universality and risk."

Kompleksiteit en die begeerte van die filosofie

Rèné Eloff LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2016-06-03

"Kompleksiteitsteorie hou skynbaar groot belofte in om ons denke en praktyke te verruim op onder meer wetenskaplike, sosiale, politieke, filosofiese en etiese gebiede."

Top