Raymond Willemse

Raymond Willemse is ’n politieke verslaggewer by Netwerk24. Hy is nou vir ’n dekade by Media24 en het vir verskeie publikasies gewerk, onder andere Die Burger, Eikestadnuus, Distrikspos en Beeld. Hy is ’n boorling van Stellenbosch en het joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch studeer.

"’n Manifes is maar altyd ’n wenslysie."

Freek Robinson, Raymond Willemse, Gert van der Westhuizen Onderhoude 2024-03-06

Gert van der Westhuizen, politieke redakteur van Netwerk24, en Raymond Willemse, ’n politieke verslaggewer by Netwerk24, ontleed en vergelyk partye soos die EFF, die ANC en die DA se verkiesingsmanifeste.

Top