Randall Maarman

Ek is gebore en getoë in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Ek het my die afgelope jare aktief ingespan vir en in die Nederlandse gemeenskap (gemeenskapsontwikkeling). Vir my is dit nou tyd om my talente in Suid-Afrika te gebruik. Niemand kan alles nie, maar elkeen kan iets. Dit het my gehelp om die beste uit myself te haal. Dit is dan ook die rede waarom ek my bydrae wil insit vir sosiale mobiliteit en gelykheid. Ek het openbare administrasie en organisasiewetenskap aan die Vrije Universiteit in Nederland studeer. In my tesis het ek ’n politieke vergelyking tussen Suid-Afrika en Nederland getref met betrekking tot die ontstaan van politieke-agenda-vorming.

“Ons het geleef net as ons terug aan die gemeenskap gegee het.”

Einstein-kompetisie: Randall Maarman

Randall Maarman Einstein-kompetisie 2016-06-08

"Ek het my die afgelope jare aktief ingespan vir en in die Nederlandse gemeenskap (gemeenskapsontwikkeling). Vir my is dit nou tyd om my talente in Suid-Afrika te gebruik."

Top