Pieter Prinsloo

Proe kos met integriteit by Toyota US Woordfees 2020

Remona Voges, Pieter Prinsloo Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-03-03

Feesgangers kan op Saterdag 14 Maart saam met kenners van die Veldvleisvereniging van Suid-Afrika “voedsel met integriteit” proe tydens die vyfde jaarlikse Agri-Expo Landbouproereeks by die Toyota US Woordfees op Stellenbosch.

Top