Pieter Boer

Pieter Boer (ORCID ID: 0000-0003-3622-2599) is ’n medeprofessor en NRF-gegradeerde navorser by die Fakulteit Opvoedkunde, Departement Menslike Bewegingskunde aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie. Sy navorsingsbelangstellings sluit in aangepaste fisieke aktiwiteit, inklusiewe onderwys en akademiese skryfhulp.

Perceptions of the effectiveness of an academic writing assistant for Afrikaans-speaking Bachelor of Education students

Candice Livingston, Pieter Boer, Amanda Swart, Wilna du Plessis Academic research 2023-08-25

"In order to ensure that preservice teachers are able to write at the correct academic level, many different writing support programmes have been developed by universities all over the world."

Waarnemings van die effektiwiteit van ’n akademiese skryfassistent vir Afrikaanssprekende Baccalaureus in Opvoedkunde-studente

Candice Livingston, Pieter Boer, Amanda Swart, Wilna du Plessis LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2023-08-25

"Taal speel binne die sosio-kulturele siening van akademiese geletterdheid ’n baie spesifieke en belangrike rol, aangesien taal die medium is waardeur ons dink en kennis opbou."

Top