Philip Scott

 

Philip Scott gee voltyds klas en ekstra klasse in Hermanus en omgewing. Hy help tuisskolers met die Cambridge IGCSE-vakke, gee ekstra klasse, lei leerders in wiskunde-olimpiades op, ondersteun ’n organisasie genaamd Sparkle Kids wat in Zwelihle, Hermanus se plakkerskamp, werk, en hou van enige akademiese uitdaging.

Wiskundenavraag deur ’n ma – en raad oor die maak van 'n plakkaat

Philip Scott Skole 2017-06-08

’n LitNet-leser het onderaan ’n artikel van wiskundeonderwyser Marise Oberholzer raad gevra oor die maak van wiskundeplakkate, en Philip Scott, ’n ander leser, deel toe ’n paar wenke uit sy persoonlike perspektief.

Top