Philip Geldenhuys, Naomi Meyer2014-04-01Die onderwys het stories met hoop nodig. Maar veral het die hele Suid-Afrikaanse gemeenskap nodig dat daar mense is wat hulle en hul kinders kan bystaan met praktiese hulp. Philip Geldenhuys vertel van Community Keepers.