Peet Du Toit

Peet Du Toit

Nadat Peet du Toit ’n B.A. Honneurs aan die Universiteit van Stellenbosch behaal het, het hy ’n loopbaan in opvoedkunde en korporatiewe opleiding gevolg. Hy is tans onderhoof by ’n hoërskool in Johannesburg.

Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie

Peet Du Toit Notas, toetse en vraestelle 2020-03-16

LitNet het vir Peet du Toit gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Die kalf is in die put”. Laai die oefening en memo hier af.

Top