Ockie

Ek is 'n mediese dokter met groot liefde vir die digkuns.

Afrikaanse Bethlehem

Ockie 2014-03-04

"In die velde oos van Seagate*
het herders saamgedrom
en duisende daarheen aangelok,
om in die lig
van Blackberry en Dell
‘n nuwe Kersverhaal
vir álmal te vertel"


Top