Transgender: keuse of genetika?
2021-03-24"Hoekom sou ons dit wou beheer of manipuleer, en waar trek mens die streep? Sou jy wou beheer uitoefen oor die kleur van jou kind se oë?"
A critical and narrative illumination of the biological aspects of the transgender phenomenon
2021-03-08"When one considers the open hostility from some congregations against non-heterosexual orientations, one cannot help but wonder what the attitude towards the transgender person would be. Would it be one of understanding? Would it be accepting and inviting?"
’n Krities-narratiewe begripsverheldering van biologiese aspekte van die transgenderverskynsel
2021-03-08"Net soos mense geen aandeel het in die bepaling van die kleur van hul oë nie, net so het hulle ook nie seggenskap oor die seksuele differensiasie van hul genitalieë en brein nie; dit is ’n biologiese proses. Bygesê, dit is ’n wonderbaarlike biologiese proses."
An interpretivist perspective on theodicy and hell
2016-08-02"Ultimately pain, suffering and evil are part of existence in this hell. However, this is not necessarily a pessimistic outlook on life. Humans have hope to be redeemed from this hell and live in the hope of transformation."
“Die hel se leërmagte”: ’n Interpretivistiese perspektief op teodisee en die hel
2016-08-02"Wanneer ’n mens egter oorweeg dat ons tans in ’n hel is – ’n plek waar euwel bestaan wat sinloos is en ’n plek waar God nie ingryp nie – word dit eenvoudiger om die euwel te interpreteer."

