Niek Grové is in 2000 aangestel as Registrateur van die Universiteit van Pretoria. As Registrateur is hy verantwoordelik vir vele dinge, onder andere Akademiese Administrasie en Kwaliteitsversekering binne die UP.
Voor 2000 was hy Professor in die Departement Privaatreg (UP). Hy het gespesialiseer in Kontraktereg, asook Verbruikerskrediet.
Hy het in 1989 'n LLD aan die destydse RAU behaal in Handels- en Arbeidsreg.
Opgedateer/Updated: 2006-11-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za