Nicole Jaekel Strauss

Nicole Jaekel Strauss se kortverhaalbundel Maal het in 2010 verskyn en is met die Eugène Marais- en UJ-pryse vir debuutwerk bekroon. Sy het ’n Meestersgraad in Skeppende Skryfkunde aan die Universiteit van Kaapstad cum laude verwerf. Haar tweede bundel kortverhale, As in die mond, verskyn in 2017. Sy woon in Kaapstad. 

As in die mond deur Nicole Jaekel Strauss: ’n onderhoud

Nicole Jaekel Strauss, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-03-24

"Inspirasie kom soms uit sake, soms uit mense, soms uit plekke. Maar sit en wag doen ek nooit nie. Vermoed ek sal nooit aan die skryf kom nie."

Verhaal verwerk vir film

Nicole Jaekel Strauss 2014-09-23
Top