Nelia van Zyl afgetrede biblioteekhoof van Stad Kaapstad. Woon in Uitzicht, Durbanville. Eerste skrywes was stories vir Siembamba en Wielie Walie. Heelwat werke in bundels opgeneem. Onlangs is gedigte, monoloë en samesprake in die bundels Eisteddfodpret 1 en Eisteddfodpret 2 opgeneem. Tree dikwels as spreker op met humorstories wat ek vertel/voorlees.