Neil van Heerden

Neil van Heerden verwerf in 2018 ’n PhD van die Universiteit van Pretoria met ’n proefskrif getiteld “Misdaadfiksie en die literêre kanon in Afrikaans: ’n ondersoek na die romans van Deon Meyer”. Hy is tans verbonde aan die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), waar hy Afrikaanse letterkunde doseer. Sy navorsingsbelangstellings sluit narratologie, ekokritiek, vergelykende literatuurstudie, die uitgewerswese, populêre fiksie en misdaadfiksie in.

A bibliographic analysis of Afrikaans crime fiction published in the period 2013–2022

Neil van Heerden Academic research 2025-10-09

"This article presents an empirical study of Afrikaans crime fiction published from 2013 to 2022, offering a comprehensive bibliographic overview and analysis of the genre’s production over the decade – a task not previously undertaken in any rigorous manner – in order to gauge more fully the nature and scope of contemporary Afrikaans crime fiction."

’n Bibliografiese bestekopname van Afrikaanse misdaadfiksie wat in die tydperk 2013–2022 uitgegee is

Neil van Heerden LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2025-10-09

"Genre kom ter sprake, aangesien daar noodwendig ’n terminologiese keuse uitgeoefen moes word – in hierdie geval word misdaadfiksie as oorkoepelende superordinaat beskou met inbegrip van speur- en spanningsfiksie."

Futuristic language, seed stories and ecocriticism in Alettie van den Heever’s Stof

Neil van Heerden Academic research 2021-04-20

"In the end, Stof also merely tells a story, but the novel suggests that human beings can construct new narratives which may have potentially far-reaching implications for our relationship with the non-human environment."

Toekomstaal, saadstories en ekokritiek in Alettie van den Heever se Stof

Neil van Heerden LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-04-20

"Stof is uiteindelik ook net ’n storie, maar die roman suggereer dat nuwe stories potensieel ’n daadwerklike impak op die mens se omgang met die niemenslike omgewing kan hê."

Breytenbach op 80: Perspektiewe | perspectieven op Breytenbach – Klara du Plessis en Neil van Heerden

Klara du Plessis, Neil van Heerden Boeke en skrywers 2019-09-13

By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 is ’n digitale publikasie saamgestel waarin daar aandag gegee word aan afsonderlike gedigte uit sy omvangryke oeuvre. Lees hier Neil van Heerden en Klara du Plessis se bydraes.

 

Kongres van die ALV 2014: 'n Kort verslag

Neil van Heerden 2014-10-15 Vanjaar is die kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging (ALV) aangebied deur die Universiteit van Pretoria se Afrikaansdepartement, van 29 September tot 2 Oktober. Neil van Heerden deel sy indrukke en foto's. 
Top