Tien vrae: Nadia Viljoen oor 1-2-3 groei met spel
2016-04-11"Die boek is op almal met kinders gemik. Om te help met kinderpartytjies, om die kinders besig te hou of as jou kind dalk ‘n motoriese afwyking het. Ek sê die boek is vir almal, want ‘n hele huisgesin kan saamspeel."
