Nadia Retief

Ek is Nadia Retief, ’n gr. 12-leerling by die Hoërskool Brandwag in Benoni. Ek is ’n lewenslustige mens wat ’n groot passie vir Afrikaans het. Ek is ’n digter, ’n skrywer en ’n blommekind van God. Geniet my kortverhaal en wees op die uitkyk vir daardie proffie se wink.

WF 2015: Die organiese waterstofbinding van orgaandiefstal

Nadia Retief Kuberklas Kreatief 2015-05-18

Hy staan voor die klas. Hy is lank en lenig met ’n bos grasserige grys hare. Sy oë diep gate waaruit net haat kan vloei. Hy het dun lippe met ’n lang, vlymskerp neus wat jou siel kan deurboor. 

Top